Fairey Firefly

Fairey Firefly
Fairey Firefly FR.1 in laat-Tweede Wêreldoorlogse kamoeflering
Tipe Veg/verkenningsvliegtuig
Vervaardiger Fairey Aviation Company
Nooiensvlug 22 Desember 1941
Bekendstelling 1943
Onttrek 1956 (Britse Vloot)
Status Uit diens gestel
Hoofgebruikers Britse Vloot
Koninklike Australiese Vloot
Kanadese Vloot
Nederlandse Vloot
Vervaardig 1941 - 1955
Aantal gebou 1 702

Die Fairey Firefly was 'n veg- en verkenningsvliegtuig wat deur die Britse Vloot gebruik is tydens die Tweede Wêreldoorlog op hulle vliegdekskepe. Dit was 'n tweesitplek, eenmotorige monovlerkvliegtuig. Dit het die Fairey Fulmar vervang. Die vliegtuig het sy nooiensvlug op 22 Desember 1941 voltooi.


Developed by StudentB